Gebeure Gaius Cosconius kry 'n prokonsulêre imperium om teen die Delmatae op te tree. Hy verower Salona in Illyria.Illyricum in Roman Politics, 229 BC-AD 68, , Cambridge University Press, 2010, , M. Aemilus Lepidus word konsul. Hy probeer die lewering van goedkoper graan aan die volk van Rome te herstel, wat Sulla onderdruk het. Ook wil hy amnestie vir Marius hulle hê. Sy voorstel word verwerp.A History of Rome to 565 A. D., , Macmillan, 1921 Slag van Gibraltar – Sertorius se vloot verslaan Cotta.Rome and Baetica : Urbanization in Southern Spain c.50 BC-AD 150: Urbanization in Southern Spain c.50 BC-AD 150, Oxford classical monographs, , Clarendon Press, 1996, ,

Sterftes Sulla, 'n Romeinse diktator (* 138 v.C.).

Verwysings