Leer 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 20px Nedersakse Koördinate  Stigting 791 Stadstatus 1823 Oppervlakte:    - Totaal 70,3 vk km  Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2014) 33 925  - Bevolkingsdigtheid 483/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Beatrix Kuhl (CDU) Amptelike Webwerf leer.de

Leer is 'n stad en munisipaliteit in Oos-Friesland, in die noordwestelike deel van die Duitse deelstaat Nedersakse. Dit is die hoofstad (kreisstad) van die gelyknamige distrik (Landkreis). Die stad het 33 925 inwoners.

Leer het oorspronklik aan die Leda-rivier ontstaan, maar het geleidelik na die oewers van die Eems-rivier uitgebrei. As gevolg hiervan kan die stad deur skepe per see bereik word. Dit is per spoor en snelweg aan Groningen (in Nederland), Emden, Bremen en die Suide (Rheine en die industriële Ruhrgebied) verbind.

Bestuurlike indeling Die munisipaliteit is in nege dele verdeel: Bingum (Reiderland) Heisfelde Hohegaste Leer (kernstad) Leerort Loga Logabirum Nettelburg Nüttermoor

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels Die stad se webtuiste

Kategorie:Nedersettings in Nedersakse