Die Antoine-vergelyking is 'n dampdruk-vergelyking en beskryf die verwantskap tussen dampdruk en temperatuur van suiwer komponente.
Die vergelyking
of
Waar: = Dampdruk in absolute druk = Temperatuur , en is komponentspesifieke konstantes.
Voorbeelde
1 atm = 101.325 kPa = 760 mm Hg = 1.01325 bar
1 bar = 100 kPa
Water Die volgende tabel gee die konstantes vir water:
A B C T min.°C T maks°C VergelykingWater8.071311730.63233.4261100, p in mm Hg en T in °CWater8.140191810.94244.48599374, p in mm Hg en T in °CWater11.4493631.1217.091150(?), p in bar en T in °C
Hierdie moet dus ooreenstem met stoomtabelle.
Etanol Die konstantes vir etanol:
ABCT min. °CT max °CVergelykingEthanol8.204171642.89230.300-5780, p in mm Hg en T in °CEthanol7.681171332.04199.20077243, p in mm Hg en T in °C
Omskakeling van Antoinevergelyking
Die Antoinevergelyking kan ook soos volg omgeskakel wordː
Kategorie:Termodinamika Kategorie:Wiskundige vergelykings