Pik-Sen Lim (15 September 1944) is 'n Engelse aktrise wat sedert die 1960's op Britse TV verskyn. Sy is veral bekend vir die rolle van Su-Lee (die Sjinese kommunis en student) in die sitkom Mind Your Language (1977–79) en die dodelike skoonmaker is Johnny English Reborn.

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse akteurs Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse aktrises