Ngqeleni is 'n dorp in O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.
'n Nedersetting in Wes-Pondoland, 32 km suidoos van Mthatha en ongeveer 40 km noord-noordwes van Koffiebaai. Die naam is afgelei van die Xhosawoord ngqele menende ‘koue’. Die Coldstream vloei hier naby verby.
Verwysings