Lebohang is 'n swart woonbuurt van Leandra, 'n dorp van gemengde rasse in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die buurt is 20 km wes van Kinross geleë, tussen die N17 nasionale pad en die R50-pad.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga