Die Gespikkelde tobie (Canthigaster amboinensis) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spotted toby.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Eksterne skakel Canthigaster-amboinensis by Fishbase.

Kategorie:Beenvisse