Die Mooitobie (Canthigaster bennetti) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Exquisite toby.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Canthigaster-bennetti.html
Verwysings
Kategorie:Beenvisse