Gebeure Nadat hy hoor van Mithridates se dood, verlaat Pompeius die nuwe provincia Syria en laat die bevel daar oor aan die pro quaestore M. Aemilius ScaurusThe Praetorship in the Roman Republic: Volume 2: 122 to 49 BC, , OUP USA, 2000, , Pompeius gaan terug na Amisus en hervorm die westelike Pontus. Hy heg 11 stede aan die gebied van Bithynia en maak dit 'n nuwe provincia. Cicero verdedig Sulla in die hof. Sulla word daarvan beskuldig dat hy deelgeneem het aan die Catilinariese sameswering. Vryspraak volg.A History of Roman Literature: From Livius Andronicus to Boethius : with Special Regard to Its Influence on World Literature, , BRILL, 1997, , Obodas II volg Aretas III op as koning van die Nabateeë.Petra and the Lost Kingdom of the Nabataeans, 2001, , Januarie – Die opstand van Lucius Sergius Catiline eindig met die slag naby Pistoria in Etruria.A Global Chronology of Conflict: From the Ancient World to the Modern Middle East , ABC-CLIO, 2009, ,

Verwysings