Serraninae is 'n sub-familie van visse wat hoort tot die familie Serranidae. Die familie is klein en die langste vis is 30 cm groot. Hulle is bodem bewoners en leef op sand bodems en rots riwwe. Hulle verkies tropiese en gematigde water; vanaf die kus tot op dieptes van 200m.
In Engels staan die sub-familie as Seabasses bekend.
Genera Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Serranus Serranus knysnaensis – Kammer
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Verwysings
Kategorie:Beenvisse