Gebeure Seleucia aan die Eufraat, ook bekend as Zeugma, word deel van die koninkryk van Commagene.The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, , Harvard University Press, 1993, , Antiochus XIII Asiaticus word deur Pompeius afgesit. Hy vlug na die hof van Sampsiceramus I van Emesa, maar word daar vermoor. Dit is die einde van die Seleukidiese Ryk. Filips II Philoromaeus regeer nog 'n rukkie oor dele van Syrië maar word ook afgesit. Of hy ook gedood word is nie duidelik nie. Geboortes

Sterftes

Verwysings