Eric Marlon Bishop (gebore op 13 Desember 1967), professioneel bekend as Jamie Foxx, is ’n Amerikaanse akteur, sanger en komediant.

Loopbaan duimnael|links|180px|Foxx se ster op die Hollywood Walk of Fame.

Foxx het ’n Oscar, Bafta en Golden Globe vir beste akteur gewen vir die biografiese prent Ray (2004). In dieselfde jaar is hy benoem vir ’n Oscar vir beste manlike byspeler vir sy spel in die aksiefliek Collateral.

Ander noemenswaardige rolle sluit in die titelrol in Django Unchained (2012), die superskurk Electro in The Amazing Spider-Man 2 (2014) en William Stacks in die 2014-weergawe van Annie. Hy was ook in die televisie-komedieprogram In Living Color (1990-1994) en sy eie TV-program, die sitkom The Jamie Foxx Show (1996-2001), waarin hy Jamie King jr. speel.

Foxx is ook ’n bekroonde musikant, met ’n Grammy agter sy naam en vier albums wat hoog op die US Billboard 200 was: Unpredictable (2005), wat boaan was, Intuition (2008), Best Night of My Life (2010) en Hollywood: A Story of a Dozen Roses (2015).

In September 2007 het hy 'n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry."Jamie Foxx gets Walk of Fame star." BBC News. 15 September 2007.

Filmografie Jaar Titel Rol Notas Verwysings 1992 Toys Baker 1996 The Truth About Cats & Dogs Ed The Great White Hype Hassan El Ruk'n 1997 Booty Call Bunz 1998 The Players Club Blue1999 Any Given Sunday Willie Beamen 2000 Held Up Michael Bait Alvin Sanders2001 Ali Drew Bundini Brown 2003 Shade Larry Jennings 2004 Breakin' All the Rules Quincy Watson Collateral Max Ray Ray Charles 2005 Stealth Luitenant Henry Purcell Jarhead Stafsersant Sykes 2006 Miami Vice Ricardo Tubbs Dreamgirls Curtis Taylor, Jr. 2007 The Kingdom Ronald Fleury 2009 The Soloist Nathaniel Ayers Law Abiding Citizen Nick Rice 2010 Valentine's Day Kelvin Moore Due Date Darryl I'm Still Here Homself Mockumentary 2011 Rio Nico (stem) Horrible Bosses Dean "MF" Jones 2012 Django Unchained Django Freeman 2013 White House Down President James Sawyer 2014 Rio 2 Nico (stem) The Amazing Spider-Man 2 Maxwell "Max" Dillon / Electro A Million Ways to Die in the West Django Freeman Ongekrediteerde verskyning Horrible Bosses 2 Dean "MF" Jones Annie William Stacks 2017 Sleepless Vincent Downs Welcome to My Life Homself Dokumentêr Baby Driver Leon "Bats" Jefferson III 2018 The Samurai of Tsushima Jungata (stem) Robin Hood Little John2019 The Black Godfather Homself Dokumentêr Just Mercy Walter McMillian QT8: The First Eight Homself Dokumentêr2020 Project Power Art Reilly Soul Joseph "Joe" Gardner (stem) 2021 Spider-Man: No Way Home Maxwell "Max" Dillon / Electro 2022 Day Shift Bud Jablonski Ook uitvoerende vervaardiger 2023 God Is a Bullet The Ferryman They Cloned Tyrone Slick Charles Ook vervaardiger Strays Bug (stem) The Burial Willie E. Gary Ook vervaardiger 2024 Not Another Church Movie God Back in Action (opkomende film) Matt Na-vervaardigingsproses; ook uitvoerende vervaardiger TBA Geechee (opkomende film) N.V.T. Slegs vervaardiger, na-vervaardigingsproses Tin Soldier (opkomende film) Bokushi na-vervaardigingsproses Groove Tails (opkomende film) Biggz Word tans verfilm, ook vervaardiger

Televisierolle Jaar Titel Rol Notas Verwysings 1991–1994 In Living Color Verskeie Hoofrol; 95 episodes 1992–93 Roc Crazy George 7 episodes 1993 Jamie Foxx: Straight from the Foxxhole Homself "Stand-up" komedie 1996 Hangin' with Mr. Cooper Coach Armstrong Episode: "Rivals" Moesha Woody Episode: "Driving Miss Moesha" 1996–2001 The Jamie Foxx Show Jamie King 100 episodes; ook skepper, regisseur en uitvoerende vervaardiger 2000, 2012 Saturday Night Live Homself (aanbieder/gasheer) Episodes: "Jamie Foxx/Blink-182" en "Jamie Foxx/Ne-Yo" 2001 2001 MTV Video Music Awards Homself (aanbieder/gasheer) Spesiale uitsending 2002 Jamie Foxx: I Might Need Security Homself "Stand-up" komedie2003 Jamie Foxx Unleashed: Lost, Stolen and Leaked! Homself "Stand-up" komedie 2003 ESPY Awards Homself (aanbieder/gasheer) Spesiale uitsending 2004 Redemption: The Stan Tookie Williams Story Stan "Tookie" Williams Televisierolprent Chappelle's Show Swart Tony Blair Seisoen 2, Episode 13 2004 ESPY Awards Homself (gasheer/aanbieder) Spesiale uitsending 2006 Sesame Street Homself Episode: "Cookie World" 2007 Elmo's Christmas Countdown Homself Spesiale uitsending 2009 BET Awards 2009 Homself (gasheer/aanbieder) Spesiale uitsending 2015 2015 iHeartRadio Music Awards Homself (gasheer/aanbieder) Spesiale uitsending 2016 Jackie Robinson Jackie Robinson (stem) 2 episodes 2017–tans Beat Shazam Homself (gasheer) Ook uitvoerende vervaardiger; was nie gasheer in 2023 nie 2017 White Famous Himself 2 episodes; ook uitvoerende vervaardiger 2018 BET Awards 2018 Homself (gasheer) Spesiale uitsending 2019 Live in Front of a Studio Audience George Jefferson Episode: "Norman Lear's All in the Family en The Jeffersons" 2021 Dad Stop Embarrassing Me! Brian Dixon 8 episodes; ook medeskepper, skrywer en uitvoerende vervaardiger 2023 Alert: Missing Persons UnitN.V.T.Uitvoerende vervaardiger

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu