Gebeure Die tribuun A. Gabinius stel 'n wet in wat Pontus en Bithynia aan een van die jaar se consuls toewys.Ancient Rome: A Military and Political History , Cambridge University Press, 2004, , Cicero word tot praetor gekies.Cicero, Pro Caelio 1997, Pompeius word vir drie jaar bevelhebber om die seerowers van die Middellandse See te bedwing. So 'n opdrag is nooit eerder gegee nie. Hy kry steun van Cicero. Na die dood van Salome Alexandra die weduwee van Aristobulus I en Alexander Janneus en koningin van Judea ontstaan daar 'n burgeroorlog tussen haar seuns Aristobulus II en Hyrcanus II.The Complete Book of When and Where, The Complete Book Reference Series , Tyndale House Publishers, Inc., 2005,,
Geboortes
Sterftes -- Salome Alexandra, koningin van Judea Verwysings