Shivani Ghai is ’n Engelse aktrise van Indiese afkoms.
Vroeë lewe Ghai is in Newcastle upon Tyne gebore. Haar ouers was Davender en Shubh. Sy het in Gosforth grootgeword en het aan Gosforth Hoërskool gestudeer. Later studeer sy aan die Derby Universiteit, waar sy ’n BA in film- en televisiestudies verwerf het.
Bronne
Kategorie:Engelse akteurs Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1970's