Jawaharlal Nehru (Hindoestani: [ˈdʒəʋaːɦərˈlaːl ˈneːɦru], ; Kasjmiri: जवाहरलाल नेहरू / جَؤاہَر لال نہروُ; Allahabad, 14 November 1889 – Nieu-Delhi, 27 Mei 1964) was 'n sleutelfiguur in die onafhanklikheidsbeweging van Indië. Ná die onafhanklikheid van Indië het hy die land se eerste premier geword. Tydens die naoorlogse periode was hy een van die stigters en leiers van die Beweging van Onverbonde Lande.

Eksterne skakels

Kategorie:Eerste Ministers van Indië Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1964