Amrita Sher-Gil (30 Januarie 1913 – 5 Desember 1941) was 'n bekende Indiese kunstenares en skilderes. Haar vader was van Punjabi-Sikhistiese afkoms, en haar moeder was van Hongaarse afkoms. As gevolg van haar lewe en werk, was sy ook as "Indië se Frida Kahlo" bekend. Sy word as een van die belangrikste Indiese skilders van die 20ste eeu beskou.

Sy is in 1941 in Lahore op die ouderdom van 28 oorlede.

Galery

Kategorie:Indiese skilders Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1941