duimnael|links|Die William Campbell-gebou Hilton College is 'n privaatseunskool wat in 1868 deur eerwaarde William C. Newnham in Pietermaritzburg gestig is. In 1872 is die skool tot 7 km noord van Hiltonweg verskuif.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

Kategorie:Skole in KwaZulu-Natal