Sir Syed Ahmed Khan Bahadur CSI (17 Oktober 1817 – 27 Maart 1898; Oerdoe: سر سید احمد خان; beter bekend as Sir Syed, was 'n Indiese Moslem pragmatis, Islamitiese modernis,Glasse, Cyril, The New Encyclopedia of Islam, Altamira Press, (2001)Encyclopedia of Islam and the Muslim World, Thompson Gale (2004) filosoof en sosiale aktivis uit Brits-Indië. Hy het vir die Britse Oos-Indiese Kompanjie gewerk en was een van die stigters van die Aligarh Moslem-universiteit. Hy het eers in Hindoe-Moslem eenheid geglo, maar het later die Tweenasieteorie aangebied. Vir die rede is hy bekend vir die voorspraak van die Tweenasieteorie en uiteindelik die Partisie van Indië.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Filosowe Kategorie:Regters Kategorie:Indiese politici Kategorie:Geboortes in 1817 Kategorie:Sterftes in 1898