Actiniidae is 'n familie van seeanemone wat hoort tot die orde Actiniaria. Hierdie familie is die grootste familie van seeanemone. Die meeste spesies in die familie het geen simbiotiese verhoudings nie.

Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Eksterne skakels