Die bandkol-bokvis (Parupeneus macronemus) is 'n vis wat voorkom Indo-Pasifiese area, die Rooisee, Oman en verder suidwaarts aan die kus van Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Long-barbel goatfish.

Identifikasie duimnael|links|Spesie in Réunion Die vis word tot 35 cm lank.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne Reef fishes & corals – East coast of Southern Africa. Dennis King. Struik Nature. 1996 The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?ID=7878&AT

Kategorie:Beenvisse