Tariq Ramadan (Arabies: طارق رمضان‎; gebore 26 Augustus 1962) is 'n Switserse filosoof, Islamitiese skolier en een van die bekendste Europese Moslems. Hy is van Egiptiese afkoms. Hy is die professor van Kontemporêre Islamitiese Studies in die Fakulteit van Oosterse Studies aan die Universiteit van Oxford.

Eksterne skakels

Kategorie:Switserse wetenskaplikes Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense