Adam Mahomed Habib is 'n Suid-Afrikaanse akademikus en professor in politieke wetenskap, en van Junie 2013 tot Desember 2020 die Vise-Kanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) in Johannesburg, Suid-Afrika. Hy was die voormalige adjunk-vise-kanselier van die Universiteit van Johannesburg.
Loopbaan Habib het aan twee Suid-Afrikaanse en een Amerikaanse universiteit gestudeer, naamlik die Universiteit van KwaZulu-Natal, Universiteit van die Witwatersrand en die Nagraadse Skool van die Universiteit van New York.
Politieke oriëntasie Hy verklaar dat Karl Marx en Leon Trotsky sy politieke oriëntasie beïnvloed het.
Omstredenheid In Oktober 2006 is hy toegang tot die Verenigde State geweier omdat hy na bewering by "terroristiese aktiwiteite" betrokke was.
Op 20 Januarie 2010 is die verbod deur die destydse Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Hillary Clinton, opgeskort.
Werke
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse akademici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965