Sanjay Leela Bhansali is 'n bekende draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van die Hindi-filmbedryf. Hy het vir homself die middelnaam "Leela" ter ere van sy moeder, Leela Bhansali, gegee.[ ‘दादी ने चांदी की थाली बेचकर हमारे लिए प्लास्टिक का एक कबूतर खरीदा था’] Hy is 'n alumnus van die Film- en Televisie-instituut van Indië.

Filmografie As vervaardiger Jaar Rolprent2007 Saawariya2005 Black1999 Hum Dil De Chuke Sanam2010 Guzaarish

As regisseur Jaar Rolprent2015 Bajirao Mastani2013 Goliyon Ki Raasleela Ram-Leela2007 Saawariya2005 Black2002 Devdas1999 Hum Dil De Chuke Sanam1996 Khamoshi

Verwysings

Kategorie:Indiese skrywers Kategorie:Draaiboekskrywers Kategorie:Rolprentregisseurs Kategorie:Rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense