'n FormiaatIn Afrikaans is dit formiaat, nie formaat soos in Engels nie, sien: (van Latyn: formica mier) is 'n sout wat die organiese anioon HCOO- of 'n ester wat die HCOO-group bevat. Die anioon is die suurres van mieresuur.
Formiate is goed oplosbaar is waterige oplossing en die oplossing het basiese eienskappe deur die suur-basisewewig:
Korrosie Formiate van koper speel 'n rol by die korrosie van koper en brons en vorm 'n deel van die patina van die Vryheidstandbeeld in New York. Die neutrale formiate is vry oplosbaar, maar nie die basiese formiaathidroksied-verbindings soos Cu(HCOO)OH nie. Besoedeling van die lug met formaldehied en mieresuur is in 'n museum nie 'n seldsaamheid nie. Copper and Bronze in Art: Corrosion, Colorants, Conservation, 2002,
Sien ook Lys van anione
Verwysings
Kategorie:Chemie