'n Permanganaat is 'n sout wat die komplekse ioon MnO4- as anioon bevat. Die anioon het die vorm van 'n tetraëder en die sentrale mangaanatoom het sy hoogste oksidasietoestand: 7+.

Die bekendste permanganaat is kaliumpermanganaat, 'n pers vastestof wat 'n sterk oksideermiddel is en goed in water oplos.

Redoksreaksies In alkaliese oplossings voer die reduksie van permanganaat tot mangaandiokside (met oksidasietoestand 4+) volgens die halfreaksie

In suur oplossings voer dit tot die Mn2+-ioon

Gebruik Oplossings van permanganaat word gebruik om die vel te ontsmet van plantaardige gifstowwe, maar is 'n kwaai hartgifstof

Permanganaatoplossings word ook gebruik as etselektroliete om kunsstowwe 'n rowwe oppervlak te gee. Dit verbeter die hegting van 'n metaallaag wat daarop aangebring word. BBT voor het elektrolytisch behandelen en ontvetten met oplosmiddelen van metalen oppervlakken, 1998,

Sien ook Lys van anione

Verwysings

Kategorie:Anorganiese chemie