Die mirt (Myrtus communis) is n plant uit die famile Myrtaceae. Dis 'n diggroeinde immergroen bossie wat op droë en sonnige plekke in die Mediterreense gebied voorkom. duimnael|250px|Blomme|links
Die takke en blomme het 'n aromatiese reuk en word by Joodse feeste gebruik. By die Grieke was die plant gewyd aan Afrodite en kranse van mirt is gebruik by die Olimpiese Spele. Het Nederlandsche tuinbouwblad, 1892, bls 391
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Blomme Kategorie:Struike Kategorie:Tuinplante