Galicies (Galicies: galego, [ɡaˈleɣʊ]; Spaans: Gallego; Portugees: Língua galega) is 'n Romaanse taal wat in die Spaanse outonome gemeenskap Galisië, die noordwestelikste deel van Spanje, ten noorde van Portugal, gepraat word.

duimnael|links|Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000 Baie mense beskou Portugees en Galicies as dieselfde taal. Wat taal betref is die onderskeid maar klein, maar die ortografie (spelling) is verskillend. Galicies toon 'n sterk Spaanse invloed.

Die Spaanse staat erken Galicies as een van die vier amptelike tale (saam met Spaans, Katalaans en Baskies).

Sien ook Galiciese Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Iberoromaanse tale Kategorie:Tale van Portugal Kategorie:Tale van Spanje Kategorie:Galisië