Margaret "Maggie" Simpson is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Maggie. Sy is die jongste kind van Homer en Marge Simpson, en suster van Bart en Lisa.

Bronne

Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. .

Eksterne skakels Maggie Simpson in die Internet-rolprentdatabasis Biografie vanaf die amptelike Simpsons-webwerf

Kategorie:Televisiekarakters