Vandaals was 'n Oos-Germaanse taal, waarskynlik nou verwant aan Goties.
Die Vandale vestig hulle in Suid-Spanje en Noord-Afrika. Hulle volg ander Germane (onder andere Visigote) en nie-Germanen (onder andere Alanen). Die naam Andalusië is afkomstig van die naam "Vandaal" ("Vandalusië"). Slegs 'n klein aantal persoonlike name van uit Vandaals is bekend.
Sien ook Vandale
Kategorie:Oos-Germaanse tale Kategorie:Uitgestorwe tale