duimnael|links|Verspreiding van Germaanse tale in die 1ste-eeuse Sentraal-Europa:
Die Oos-Germaanse tale is 'n sub-groep van die Indo-Europese tale, in die Germaanse familie. Dit was in Europa, spesifiek tussen die Oder- en Wislariviere en in Suid-Swede, gepraat deur stamme na wie oor die algemeen as Oos-Germane verwys word. Hulle sluit in die Gote, Vandale en Boergondiërs tesame met 'n paar ander.
Daar is maar weinig bekend wat die Oos-Germaanse tale betref, almal is uitgestorwe en slegs Goties het nog geskrifte agtergelaat.
Sien ook Noord-Germaanse tale Wes-Germaanse tale
Eksterne skakels
Kategorie:Taalfamilies Kategorie:Uitgestorwe tale van Europa