Die bruinbeer (Ursus arctos) is 'n groot beer wat aan die genus Ursus en die familie Ursidae behoort. Bruinbere kom hoofsaaklik in die noorde van Noord-Amerika en Eurasië voor. Hulle kan 130 tot 700 kg (300-1500 pond) weeg. Dit is die nasionale dier van Finland.

Subspesies Bruinbeer, Ursus arctos U. a. arctos U. a. alascensis Oos-Siberiese bruinbeer, U. a. collaris Kamtsjatka-bruinbeer, U. a. beringianus †Atlasbruinbeer (U. a. crowtheri) †Dalleilandbruinbeer(U. a. dalli) Gobibruinbeer (U. a. gobiensis) Grysbeer (of grizzlybeer), U. a. horribilis U. a. isabellinus U. a. lasiotus Kodiakbeer, U. a. middendorffi U. a. nelsoni U. a. piscator U. a. pruinosus U. a. sitkensis U. a. syriacus (Siberiese bruinbeer)

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Bere