Secale is 'n genus van plante wat aan die familie van ware grasse (Poaceae) behoort. Die bekendste lid van die genus is die graangewas rog (Secale cereale).Linnaeus, Carl von. 1753. Species Plantarum 1: 84 in LatynTropicos, Secale L. Die Roggeveld in Suid-Afrika is na 'n soort wilde rog, ook 'n spesie van hierdie genus, genoem.
Spesies Secale africanum Stapf - Noord-Kaap, Suid-Afrika Secale anatolicum Boiss. - Griekeland, Bulgarye, Turkye, Kaukasus, Irak, Iran Secale cereale L. - Turkye, wyd verbou en in baie plekke genaturaliseer Secale ciliatiglume (Boiss.) Grossh. - Turkye, Irak, Iran Secale iranicum Kobyl. - Iran Secale montanum Guss. -van Spanje + Marokko tot Pakistan Secale segetale (Zhuk.) Roshev. - Sentraal-Asië, Xinjiang, Kashmir, Pakistan, Afghanistan, Iran, Irak, Kaukasus Secale sylvestre Host - Balkan, Hongarye, Oekraïne, die Europese Rusland, Kaukasus, Sentraal-Asië Secale vavilovii Grossh. - Turkye, Kaukasus, Irak, Iran
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Grasse Kategorie:Secale