Die lourierboom (Laurus nobilis) is struik of klein boompie met glasende groen blare. Die plant is immergroen en verkies volson. Die blare word gebruik as kruie om bredies, potjiekos of omtrent enige vleisgereg te geur.
duimnael|links|'n Lourierboom-struik duimnael|links|Laurus nobilis in 'n pot
Bron Waterslim-kruie vir die braaiplek, Beeld, 14 November 2015
Eksterne skakels
Kategorie:Kruie