Die term krag kan enige van die volgende beteken: In fisika word krag as 'n oorsaak om 'n liggaam in beweging te bring gedefinieer volgens Newton se tweede wet. Dit word in newtons gemeet; In alledaagse taal word die tempo waarteen arbeid verrig word (drywing), soms verkeerdelik krag genoem. Dit word in watts of perdekrag gemeet; Elektrisiteit word in alledaagse taal soms krag genoem; Die term krag word ook soms losweg gebruik vir energie.
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Krag (dubbelsinnig) · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.