Die Erasmusprys is een van Europa se mees gesogte eerbewyse. Die Nederlandse Praemium Erasmianum-stigting ken dit jaarliks toe aan mense of instellings wat 'n buitengewoon belangrike bydrae op kulturele, maatskaplike of sosiaal-wetenskaplike gebied gelewer het. Die prys is na die Nederlandse Renaissance-humanis Desiderius Erasmus genoem. Die prysgeld beloop tans (2025) €150 000.
Die Erasmusprys van 2015 is aan die Wikipediagemeenskap toegeken en in 2023 het Trevor Noah die prys ontvang.
Pryswenners Foto Jaar Wenner Notas Verwysings 100px 1958 Oostenrykers Kulturele erfenis. Toegeken by die Universiteit van Milaan. Die prysgeld is gegee aan Oostenrykers wat in Europa studeer; aan buitelandse studente wat in Oostenryk studeer; en vir uitgrawings by Efese. 100px 1959 Robert Schuman 100px 1959 Karl Jaspers 100px 1960 Marc Chagall 100px 1960 Oskar Kokoschka 100px 1962 Romano Guardini 100px 1963 Martin Buber 100px 1964 Union Académique Internationale 100px100px 1965 Charlie Chaplin, Ingmar Bergman 100px 100px 1966 Herbert Read, René Huyghe 100px 1967 Jan Tinbergen 100px 1968 Henry Moore 100px 1969 Gabriel Marcel, Carl Friedrich von Weizsäcker 100px 1970 Hans Scharoun 100px 1971 Olivier Messiaen 100px 1972 Jean Piaget 100px 1973 Claude Lévi-Strauss 100px 100px 1974 Ninette de Valois, Maurice Béjart 100px 100px 1975 Ernst Gombrich, Willem Sandberg 100px 1976 Amnestie Internasionaal, René David 100px100px 1977 Werner Kaegi, Jean Monnet 100px 1978 Poppeteater/Tema poppekas: La Marionettistica deur die Napoli broers Ţăndărică deur Margareta Niculescu Théâtre de papier deur Yves Joly Bread and Puppet deur Peter Schumann100px 1979 Die Zeit, Neue Zürcher Zeitung 100px 100px 1980 Nikolaus Harnoncourt, Gustav Leonhardt 100px 1981 Jean Prouvé 100px 1982 Edward Schillebeeckx 100px 100px 1983 Raymond Aron, Isaiah Berlin, Leszek Kołakowski, Marguerite Yourcenar 100px 1984 Massimo Pallottino 100px 1985 Paul Delouvrier 100px 1986 Václav Havel 100px 1987 Alexander King (wetenskaplike) 100px 1988 Jacques Ledoux 100px 1989 Internasionale Kommissie van Juriste 100px 1990 Grahame Clark 100px 1991 Bernard Haitink 100px 1992 Archivo General de Indias 100px 1992 Simon Wiesenthal 100px 1993 Peter Stein 100px 1994 Sigmar Polke 100px 1995 Renzo Piano 100px 1996 William H. McNeill (geskiedkundige) 100px 1997 Jacques Delors 100px 100px 1998 Mauricio Kagel, Peter Sellars 100px 1999 Mary Robinson 100px 2000 Hans van Manen 100px 100px 2001 Claudio Magris, Adam Michnik 100px 2002 Bernd en Hilla Becher 100px 2003 Alan Davidson (kosskrywer) 100px 2004 Abdolkarim Soroush, Sadik Al-Azm en Fatema Mernissi 100px 100px 2005 Simon Schaffer en Steven Shapin 100px 2006 Pierre Bernard 100px 2007 Péter Forgács 100px 2008 Ian Buruma 100px 100px 2009 Antonio Cassese, Benjamin B. Ferencz 100px 2010 José Antonio Abreu 100px 2011 Joan Busquets 100px 2012 Daniel Dennett 100px 2013 Jürgen Habermas 100px 2014 Frie Leysen Tema van "Teater, gehoor en samelewing" 100px 2015 Wikipediagemeenskap Vir die "[bevordering] van die verspreiding van kennis deur middel van 'n omvattende en universeel toeganklike ensiklopedie. Om dit te bereik, het die inisieerders van Wikipedia 'n nuwe en effektiewe demokratiese platform ontwerp. Die prys erken spesifiek vir Wikipedia as 'n gemeenskap — 'n gedeelde projek wat duisende vrywilligers regoor die wêreld betrek." 100px 2016 A. S. Byatt "Vir die bied van inspirasie vir bydraes tot 'lewenslange skryfwerk' 100px2017Michèle Lamont"Vir haar toegewyde bydrae tot navorsing in die sosiale wetenskaplike oor die verband tussen kennis, mag en diversiteit" 100px2018Barbara Ehrenreich"Vir die gee van 'n stem aan groepe in die samelewing wat andersins ongehoor sou bly" Press release: 2018 Erasmus Prize awarded to Barbara Ehrenreich (Opgespoor op 1 Mei 2018) 100px2019John Adams"Omdat hy 'n nuwe musikale idioom geskep het deur elemente uit jazz-, pop- en klassieke musiek te versmelt" Press release: 2019 Erasmus Prize awarded to John Adams (Opgespoor op 21 Februarie 2019) 100px2021Grayson Perry"Perry het 'n unieke visuele taal ontwikkel wat toon dat kuns aan almal behoort en nie 'n elitistiese aangeleentheid moet wees nie." 100px2022David Grossman"Hy probeer om mense van binne te verstaan en om die ander met liefde te beskou oor die grense van oorlog en geskiedenis heen." 100px2023Trevor Noah"... vir sy geïnspireerde bydrae tot die tema In Praise of Folly, genoem na Erasmus se bekendste boek, gevul met humor, sosiale kritiek en politieke satire. Met sy skerpsinnige, spottende dog inklusiewe politieke komedie, handhaaf Noah, in die oë van die jurie, die Erasmian Spirit." 100px2024Amitav Ghosh"Hy ontvang die prys vir sy passievolle bydrae tot die tema imagining the unthinkable, waarin 'n ongekende wêreldkrisis – klimaatsverandering – deur die geskrewe woord vorm aanneem. Ghosh het diep gedelf in die vraag oor hoe om reg te laat geskied aan hierdie eksistensiële bedreiging wat ons verbeelding trotseer. Sy werk bied 'n remedie deur 'n onsekere toekoms tasbaar te maak deur meesleurende stories oor die verlede. Hy gebruik ook sy pen om te wys dat die klimaatkrisis 'n kulturele krisis is wat voortspruit uit 'n gebrek aan verbeelding." 100px2025Donna Haraway"Die tema van vanjaar se prys is "die strewe na dit wat ons saambind." Haraway is 'n altruïstiese denker wat die vele interkonneksies tussen biologie, letterkunde, kuns en sosiale en politieke betrokkenheid ondersoek. Soos Erasmus in The Praise of Folly daag sy menslike denkpatrone en gedrag uit wat teen humanistiese ideale soos gelykheid en openheid indruis. Wat Haraway uniek maak is, dat sy haar denke verder as mense uitbrei om alle lewende wesens in te sluit."
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webtuiste
Kategorie:Toekennings