'n Laer kan na een van die volgende verwys:
Laer, 'n aantal waens in die veld wat teen mekaar getrek is om mense en diere teen 'n vyand te beskerm. Laer, meganiese toestel wat interaksie tussen bewegende dele bewerkstellig. Laer, die vergrotende trap van laag (laag, laer, laagste).
Eksterne skakels