Die 1967 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix (amptelik die Eerste AA Suid-Afrikaanse Grand Prix) is op 2 Januarie 1967 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand naby Johannesburg, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die 1967-kampioenskapseisoen en is deur die Meksikaner Pedro Rodríguez in sy Cooper-Maserati gewen.
Renuitslag Pos No Bestuurder Vervaardiger Rondtes Tyd Rooster Punte 1 4 Pedro Rodríguez Cooper-Maserati 80 2:05:45.9 4 9 2 17 John Love Cooper-Climax 80 + 26.4 sek 5 6 3 11 John Surtees Honda 79 + 1 Rondte 6 4 4 2 Denny Hulme Brabham-Repco 78 + 2 Rondtes 2 3 5 14 Bob Anderson Brabham-Climax 78 + 2 Rondtes 10 2 6 1 Jack Brabham Brabham-Repco 76 + 4 Rondtes 1 1 NC 19 Dave Charlton Brabham-Climax 63 Nie geklassifiseer 8 NC 20 Luki Botha Brabham-Climax 60 Nie geklassifiseer 17 NF 18 Sam Tingle LDS-Climax 56 Ongeluk 14 NF 16 Piers Courage Lotus-BRM 51 Brandstofstelsel 18 NF 9 Dan Gurney Eagle-Climax 44 Suspensie 11 NF 12 Jo Siffert Cooper-Maserati 41 Enjin 16 NF 3 Jochen Rindt Cooper-Maserati 38 Enjin 7 NF 6 Mike Spence BRM 31 Olielek 13 NF 15 Jo Bonnier Cooper-Maserati 30 Enjin 12 NF 7 Jim Clark Lotus-BRM 22 Enjin 3 NF 8 Graham Hill Lotus-BRM 6 Ongeluk 15 NF 5 Jackie Stewart BRM 2 Enjin 9
Kategorie:Sport in Johannesburg Kategorie:Suid-Afrikaanse Grand Prix