duimnael|links|250px|Die Sauber-Mercedes C9 het die 1989 Le Mans 24-uur gewen.

Sauber Motorsport AG, handeldrywend as Sauber F1 Team was 'n Switserse Formule Een-span. Dit is in die 1970's gestig deur Peter Sauber, wie deur middel van heuwelklimme en die "Wêreld Sport Prototipe-kampioenskap" gevorder het tot Formule Een in 1993.

Nadat hulle geen grand prix as 'n onafhanklike span kon wen nie, is die span in 2005 aan BMW verkoop. Hulle het deelgeneem as Sauber-BMW gedurende 2006-2009 en behaal een oorwinning. Aan die einde van die 2009-seisoen onttrek BMW uit Formule Een en die toekoms van die span bly onseker vir 'n paar maande, totdat dit weer terugverkoop is aan Peter Sauber, wie 'n inskrywing vir 2010 toegestaan is. Maar as gevolg van probleme met die Concorde-ooreenkoms, het die span bekend gebly as "BMW Sauber" vir die 2010-seisoen. In Maart 2010 het Peter Sauber planne aangekondig om gedurende die seisoen die span se naam te verander, maar die FIA het ​​aangekondig dat hul tot die einde van die seisoen sal moet wag om die naam te mag verander. Van die begin van die 2011 Formule Een-seisoen het die span die BMW-deel uit hul naam gelaat (hul enjinverskaffer was hierna Ferrari gewees).

Peter Sauber besit tans 'n beherende 66,6%-belang in die span, met die res wat aan Monisha Kaltenborn (HUB) behoort, wat 'n leidende figuur in die span is sedert BMW se onttrekking.

Formule 1 uitslae 2010 – 2018 duimnael|regs|600px|FIA-inspekteurs besoek Sauber se kuipe tydens 'n rennaweek in 2005.

Jaar Onderstelen ande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek 2010 Sauber C29 Ferrari 056 2.4 V8 BHR AUS MAL CHN SPA MON TUR KAN EUR GBR DUI HON BEL ITA SIN JPN KOR BRA ABU 20px 44 8 Pedro de la Rosa DNF 12 DNS DNF DNF DNF 11 DNF 12 DNF 14 7 11 14 Nick Heidfeld DNF 8 9 17 11 Kamui Kobayashi DNF DNF DNF DNF 12 DNF 10 DNF 7 6 11 9 8 DNF DNF 7 8 10 14 2011 Sauber C30 Ferrari 056 2.4 V8 AUS MAL CHN TUR SPA MON KAN EUR GBR DUI HON BEL ITA SIN JPN KOR IND ABU 20px BRA 44 7 Kamui Kobayashi DSQ 7 10 10 10 5 7 16 DNF 9 11 12 DNF 14 13 15 DNF 10 9 Sergio Pérez DSQ DNF 17 14 9 DNS 11 7 11 15 DNF DNF 10 8 16 10 11 13 Pedro de la Rosa1 12 2012 Sauber C31 Ferrari 056 2.4 V8 AUS MAL CHN BHR SPA MON KAN EUR GBR DUI HON BEL ITA SIN JPN KOR IND ABU 20px VSA BRA 126 6 Kamui Kobayashi 6 DNF 10 13 5 DNF 9 DNF 11 4 18 13 9 13 3 DNF 14 6 14 9 Sergio Pérez 8 2 11 11 DNF 11 3 9 DNF 6 14 DNF 2 10 DNF 11 DNF 15 11 DNF 2013 Sauber C32 Ferrari 056 2.4 V8 AUS MAL CHN BHR SPA MON KAN GBR DUI HON BEL ITA SIN KOR JPN IND ABU 20px VSA BRA 57 7 Nico Hülkenberg DNS 8 10 12 15 11 DNF 10 10 11 13 5 9 4 6 19 14 6 8 Esteban Gutierrez 13 12 DNF 18 11 13 20† 14 14 DNF 14 13 12 11 7 15 13 13 12 2014 Sauber C33 Ferrari 059/3 2.4 V6 turbo AUS MAL BHR CHN SPA MON KAN OOS GBR DUI HON BEL ITA SIN JPN RUS VSA BRA ABU 20px010 Esteban Gutiérrez 12 DNF DNF 16 16 DNF DNF 19 DNF 14 DNF 15 20 DNF 13 15 14 14 15 Adrian Sutil 11 DNF DNF DNF 17 DNF 13 13 13 DNF 11 14 15 DNF 21 16 DNF 16 16 2015 Sauber C34 Ferrari 059/4 1.6 V6 turbo AUS MAL CHN BHR SPA MON KAN OOS GBR HON BEL ITA SIN JPN RUS VSA MEX BRA ABU 20px368 Marcus Ericsson 8 DNF 10 14 14 13 14 13 11 10 10 9 11 14 DNF DNF 12 16 14 Felipe Nasr 5 12 8 12 12 9 16 11DNS 11 11 13 10 20 6 9 DNF 13 15 2016 Sauber C34 Ferrari 061 1.6 V6 turbo AUS BHR CHN RUS SPA MON KAN EUR OOS GBR HON DUI BEL ITA SIN MAL JPN VSA MEX BRA ABU 20px210 Marcus Ericsson DNF 12 16 14 12 DNF 15 17 15 DNF 20 18 DNF 16 17 12 15 14 11 DNF 15 Felipe Nasr 15 14 20 16 14 DNF 18 12 13 15 17 DNF 17 DNF 13 DNF 19 15 15 9 16 2017 Sauber C36 Ferrari 061 1.6 V6 turboAUS CHN BHR RUS SPA MON KAN AZE OOS GBR HON BEL ITA SIN MAL JPN VSA MEX BRA ABU 20px510 Marcus Ericsson DNF 15 DNF 15 11 DNF 13 11 15 14 16 16 18 DNF 18 DNF 15 DNF 13 17 Antonio Giovinazzi 12 DNF Pascal Wehrlein WD 11 16 8 DNF 15 10 14 17 15 DNF 16 12 17 15 DNF 14 14 14 2018 Sauber C37 Ferrari 062 EVO1.6 V6 turbo AUS BHR CHN AZE SPA MON KAN FRA OOS GBR DUI HON BEL ITA SIN RUS JPN VSA MEX BRA ABU 20px488 Marcus Ericsson DNF 9 16 11 13 11 15 13 10 DNF 9 15 10 15 11 13 12 10 9 DNF DNF Charles Leclerc 13 12 19 6 10 18 10 10 9 DNF 15 DNF DNF 11 9 7 DNF DNF 7 7 7 Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek 1 Pedro de la Rosa staan in vir Sergio Pérez, wat aangedui het dat hy nog nie 100% voel ná sy ernstige ongeluk in Monaco nie.

2024 – 2025 Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Punte Plek 2024 Kick Sauber C44 Ferrari 066/121.6 V6 t BHR SAU AUS JPN CHN MIA20px|rand EMI20px|Vlag van Emilia-Romagna MON KAN SPA OOS GBR HON BEL NED ITA AZE SIN VSA MXS SAP20px LSV20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU20px 4 10 Zhou Guanyu111815DNF141415161513171819DNF2018161519151513813 Valtteri Bottas19171414DNF161813131616151615191615161714131811DNF 2025 Kick Sauber C45Ferrari 066/12 1.6 V6 turbo AUS CHN JPN BHR SAU MIA 20px|rand EMI MON SPA KAN OOS GBR BEL HON NED ITA AZE SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px 70 9 Nico Hülkenberg71516DSQ151412165893121314DNS10208DNF97DNF9 Gabriel BortoletoDNF14191818DNF181412148DNF9615818171510DNFDNF1311 Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers123456789101112131415161718192021222324 Punte Plek † Die renjaer haal nie die einde nie, maar word wel geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die renafstand voltooi het.

Galery

Verwysings

Kategorie:Formule Een-vervaardigers