Die Manor Marussia F1-span, voorheen die Marussia F1-span, was 'n Britse Formule Een-wedrenspan gebaseer in Banbury, Oxford in die Verenigde Koninkryk. Die span is bedryf deur Manor Motorsport (amptelik "Marussia Manor Racing"), wat voorheen 'n filiaal van Marussia Motors was, 'n ontbinde sportmotorvervaardiger wat in Moskou gebaseer was.Manor Grand Prix Racing Limited , InsideView, URL besoek 2012-01-29 Die span het aanvanklik begin deelneem in 2010 onder die naam "Virgin Racing"; die volgende jaar word Marussia sy hoofborg, om "Marussia Virgin Racing" te vorm, totdat hy as die "Marussia F1-span" bekend gestaan het sedert 2012.
Die Marussia-span het sy eerste kampioenskapspunte by die 2014 Monaco Grand Prix behaal, toe sy beste bestuurder, Jules Bianchi, negende geëindig het, sodoende het Marussia die eerste Russiese vervaardiger geword om kampioenskapspunte aan te teken.
Formule Een-uitslae Jaar Motor en bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek2015 Marussia MR03B Ferrari 059/3 V6 turbo AUS MAL CHN BHR ESP MON KAN AUT GBR HON BEL ITA SIN JPN RUS VSA MEX BRA ABU 010 Will Stevens DNS DNQ 15 16 17 17 17 DNF 13 16 16 15 15 19 14 DNF 16 17 18 Roberto Merhi DNS 15 16 17 18 16 DNF 14 12 15 15 16 13 19 A. Rossi 14 18 12 15 18 2016 MRT05 Mercedes PU106C Hybrid 1.6 V6 turbo AUS BHR CHN RUS ESP MON KAN EUR AUT GBR HON GER BEL ITA SIN MAL JPN VSA MEX BRA ABU 1 punt11de Rio Haryanto DNF 17 21 DNF 17 15 19 18 16 DNF 21 20 Pascal Wehrlein 16 13 18 18 16 14 17 DNF 10 DNF 19 17 DNF DNF 16 15 22 17 DNF 15 14 Esteban Ocon 16 18 18 16 21 18 21 12 13
Voetnotas DNS = Nie weggespring nie (Did Not Start) DNF = Nie ren voltooi nie (Did Not Finish)
Verwysings
Kategorie:Formule Een-vervaardigers