Romain Grosjean (gebore 17 April 1986 in Genève, Switserland) is 'n Franse professionele motorrenjaer wat in 2015 vir die Lotus F1-span en van 2016 tot 2020 vir die Haas-renspan in Formule Een Grands Prix gejaag het.

Hy besit dubbele burgerskap van Frankryk en Switserland.

Verwysings

Kategorie:Franse renjaers Kategorie:Switserse renjaers Kategorie:Formule Een-renjaers Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense