Montana Park is 'n woonbuurt van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is ongeveer 18 km noordoos van die stadskern van Pretoria geleë.
Dit is 'n hoofsaaklik Afrikaanssprekende voorstad vir vele jong blanke inwoners.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Pretoria