Matroosfontein Primêr is 'n juniorlaerskool in Matroosfontein in die Wes-Kaap. Die skool het vier grade: Graad R, Graad 1, 2 en 3. Daar is meer as 100 leerders ingeskryf.

Geskiedenis Die skool het in 1959 geopen en het tans meer as 15 leerkragte.

Kategorie:Skole in die Wes-Kaap