Die Brooklynteater is 'n teater wat fokus op klassieke musiek en opera-opvoerings, en is geleë op die hoek van Thomas Edisonstraat and 13de Straat, in die ooste van Pretoria. Die teater wat op 1 April 2010 geopen is, het oorspronklik handel gedryf as Salon Music.

Kyk ook Laerskool Menlopark

Verwysings

Kategorie:Geboue en strukture in Pretoria Kategorie:Suid-Afrikaanse teaters