Ná die tot totstandkoming van die Fenomenonprojek het Michael Stoschek 'n enkele eksemplaar van die nuwe Stratos befonds. Die nuwe Stratos is in 2010 bekendgestel en gebaseer op die oorspronklike Stratos van die sewentigerjare. Dit is deur Pininfarina ontwerp en ontwikkel.

New Stratos