Murchison is 'n myndorp, 'n nedersetting ± 40 km wes van Phalaborwa in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is aan die R71 provinsiale pad geleë en val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo