Ga-Kgapane is 'n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo