Die Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas 3A 4-8-2, ook bekend as die , is 'n tenderlokomotief wat in 1910 deur die Natalse Regeringspoorweë van die American Locomotive Company bestel is.

Terselfdertyd dat die "Mountain"-tipe tenderlokomotiewe bestel is, het die Natalse Regeringspoorweë ook 'n Mallet-tipe lokomotief bestel om die twee lokomotiewe te vergelyk. Albei lokomotiewe is as "Klas B" geklassifiseer. In 1912, toe die lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle hernommer en herklassifiseer, maar hulle kry verskillende klassifiserings. Die is as "Klas 3A" herklassifiseer.Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine