Jesse Kriel (gebore in Kaapstad, 15 Februarie 1994) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en die Rugbywêreldbeker 2019. Kriel se oupagrootjie, John Hodgson (1909-1970), het in die 1930's 15 keer vir die Britse en Ierse Leeus gespeel.
Springbokloopbaan Kriel was die eerste keer ingesluit in the Springbokgroep vir die 2015-Rugbykampioenskapreeks. Hy het die eerste keer opgedraf vir die Springbokke teen Australië op 18 Julie 2015 in Brisbane. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.
Verwysings
Eksterne skakels
Jesse Kriel by itsrugby.co.uk
Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense