Die Sochi Autodrom (Russies: Сочи Автодром), ook bekend as die Sotsji Internasionale Straatbaan en die Sotsji Olimpiese Parkbaan, is 'n 5 848 km lange Formule Een-motorrenbaan in die ontspanningstad Sotsji langs die Swartsee in Rusland.
Die baan is soortgelyk aan die Circuit Gilles Villeneuve en die Sydney Olimpiese Parkbaan, omrede dit rondom 'n Olimpiese stadion gebou is; in hierdie geval die Sotsji Olimpiese Park, plek van die Olimpiese Winterspele 2014.
Dit huisves die Russiese Grand Prix, 'n wêreldkampioenskapsren, sedert 2014, aanvanklik vir 'n sewejaarkontrak.
Wenners van die Russiese Grand Prix te Sotsji Jaar Renjaer Vervaardiger Renbaan Verslag 2021 Lewis Hamilton Mercedes Verslag Sotsji 2020 Valtteri Bottas Mercedes Verslag 2019 Lewis Hamilton Mercedes Verslag 2018 Lewis Hamilton Mercedes Verslag 2017 Valtteri Bottas Mercedes Verslag 2016 Nico Rosberg Mercedes Verslag 2015 Lewis Hamilton Mercedes Verslag 2014 Lewis Hamilton Mercedes Verslag
Verwysings
Kategorie:Sotsji Kategorie:Russiese Grand Prix Kategorie:Geboue en strukture in Rusland Kategorie:Sport in Rusland Kategorie:Renbane