Die Slag van Saratoga het op 17 Oktober 1777 plaasgevind tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Die Koloniale magte onder beheer van generaal Horatio Gates het slaags geraak met die Britse Leër onder bevel van generaal John Burgoyne. Die Britte het die slag verloor en die Britse Leër het oorgegee.
Bron Battles. 100 battles that Shaped the World. Parragon Books. 2014.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Rewolusie Saratoga